The Last of Us Remake aangekondig

The Last of Us Remake is aangekondig en getiteld as The Last of Us Part 1, daar sal 'n Final Fantasy VII Celebration Broadcast op 16 Junie 2022 wees, en The Quarry is vandag vrygestel op PlayStation, Xbox en PC.

Lees die volledige artikel